An other Christian WordPress.com site – Een andere Christelijke WordPress.com site

33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë!

O die diepte van God se rykdom en wysheid en kennis! —Rom. 11:33.

Wanneer ons aan ’n geliefde dink en oor daardie persoon praat, kan dit ons band met hom versterk. Dit geld ook vir ons verhouding met Jehovah God. As ’n herder het Dawid baie nagte na die sterrehemel opgekyk en oor die onvergelyklike Skepper daarvan gepeins. Hy het geskryf:

“Wanneer ek u hemel sien, die werke van u vingers, die maan en die sterre wat u berei het, wat is die sterflike mens dat u aan hom dink, en die mensekind dat u vir hom sorg?” (Psalm 8:3, 4).

Terwyl ons aan die bediening deelneem, dink ons aan Jehovah en praat ons oor hom. Dit het ’n positiewe uitwerking. Baie wat in die voltydse bediening is, het gevind dat dieper liefde vir Jehovah een van die seëninge is wat uit ’n groter aandeel aan die Koninkryksdiens voortspruit. Ja, wanneer ons toekomstige Koninkrykseëninge met ander bespreek, laat dit ons nader aan Jehovah kom. w13 9/15 5:1-3

Nederlands: Klassieke definitie van kennis

Klassieke definitie van kennis (Photo credit: Wikipedia)

+

Vorige aanhorende tekste:

God die Almagtige ’n Gees Wie geen mens kan sien en nogtans lewe nie

Die helper, die heilige gees sal julle alles leer en julle herinner

++

  1. Die Storie van begin tot die einde
  2. Ewige woord dat alles vertel
  3. Hele Skrif deur God geïnspireer om in die waarheid te onderrig en dwaling te bestry
  4. Ek sal u prys, o Jehovah, met my hele hart
  5. Jy moet jou naaste liefhê soos jouself
  6. Weet dat die tyd van einde van alles is naby

+++

Comments on: "Deel van God se Rykdom en Wysheid" (10)

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Age To Come

The Lord Jesus Christ is the last Adam, not the first God-man. ~~~ www.AgeToCome.tk

undercoverjw

I go undercover in the Jehovah's Witness Church

Jehovah's Zsion, Zion and Sion Mom Signal for the Peoples!

Thy Empire and Kingdom Zsion Come as In Heavens So on Earth. Diatheke. Matthew.6.10, Tanakh.Psalm.87 and https://zsion.mom

jamesgray2

A discussion of interesting books from my current stock at www.jamesgraybookseller.com

Unmasking anti Jehovah sites and people

Showing the only One True God and the Way to That God

The Eccentric Fundamentalist

Musings on theology, apologetics, practical Christianity and God's grace in salvation through Jesus Christ

John 20:21

"As the Father has sent me, so I am sending you."

The Biblical Review

Reviewing Publications, History, and Biblical Literature

Words on the Word

Blog by Abram K-J

Bybelverskille

Hier bestudeer ons die redes vir die verskille in Bybelvertalings.

Michael Bradley - Time Traveler

The official website of Michael Bradley - Author of novels, short stories and poetry involving the past, future, and what may have been.

BIBLE Students DAILY

"Be faithful unto death, and I will give you the crown of life." Revelation 2:10

takeaminutedotnet

All the Glory to God

Groen is Gezond

van zaadjes in volle grond tot iets lekkers op het bord

Jesse A. Kelley

A topnotch WordPress.com site

JWUpdate

JW Current Apostate Status and Final Temple Judgment - Web Witnessing Record; The Bethel Apostasy is Prophecy

Sophia's Pockets

Wisdom Withouth Walls

ConquerorShots

Spiritual Shots to Fuel the Conqueror Lifestyle

Examining Watchtower Doctrine

Truth Behind the "Truth"

Theological NoteBook

Dabbling into Theology