33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë!
O die diepte van God se rykdom en wysheid en kennis! —Rom. 11:33.
Wanneer ons aan ’n geliefde dink en oor daardie persoon praat, kan dit ons band met hom versterk. Dit geld ook vir ons verhouding met Jehovah God. As ’n herder het Dawid baie nagte na die sterrehemel opgekyk en oor die onvergelyklike Skepper daarvan gepeins. Hy het geskryf:
“Wanneer ek u hemel sien, die werke van u vingers, die maan en die sterre wat u berei het, wat is die sterflike mens dat u aan hom dink, en die mensekind dat u vir hom sorg?” (Psalm 8:3, 4).
Terwyl ons aan die bediening deelneem, dink ons aan Jehovah en praat ons oor hom. Dit het ’n positiewe uitwerking. Baie wat in die voltydse bediening is, het gevind dat dieper liefde vir Jehovah een van die seëninge is wat uit ’n groter aandeel aan die Koninkryksdiens voortspruit. Ja, wanneer ons toekomstige Koninkrykseëninge met ander bespreek, laat dit ons nader aan Jehovah kom. w13 9/15 5:1-3
+
Vorige aanhorende tekste:
God die Almagtige ’n Gees Wie geen mens kan sien en nogtans lewe nie
Die helper, die heilige gees sal julle alles leer en julle herinner
++
- Die Storie van begin tot die einde
- Ewige woord dat alles vertel
- Hele Skrif deur God geïnspireer om in die waarheid te onderrig en dwaling te bestry
- Ek sal u prys, o Jehovah, met my hele hart
- Jy moet jou naaste liefhê soos jouself
- Weet dat die tyd van einde van alles is naby
+++
Comments on: "Deel van God se Rykdom en Wysheid" (10)
[…] Deel van God se Rykdom en Wysheid […]
LikeLike