4 Wie is jy om ’n ander se huiskneg te oordeel?+ Hy staan of val ten opsigte van sy eie heer.+ Trouens, hy sal staande gehou word, want Jehovah kan hom staande hou.+
Jehovah kan hom staande hou.—Rom. 14:4.
Hoe God ons beoordeel, is wat werklik saak maak. Jehovah waardeer ons toegewydheid en getrouheid aan hom; hy meet ons nie aan wat ons vir hom gedoen het nie. Jy het heel moontlik meer vir Jehovah gedoen as wat jy besef. Daar is waarskynlik mense in die gemeente op wie jy ’n goeie invloed gehad het, asook mense in die gebied wat weens jou pogings aan die waarheid blootgestel is. Beskou elke toewysing wat jy van Jehovah ontvang, as ’n bewys dat hy met jou is (Jer. 20:11). Jy is dalk mismoedig omdat jy voel dat jy niks in jou diens bereik nie of omdat dit lyk of die een of ander geestelike doelwit buite jou bereik is. Tog geniet jy nog steeds die grootste voorreg wat enigeen van ons nou kan hê—om die goeie nuus te verkondig en God se naam te dra. Bly getrou. Dan kan die woorde in een van Jesus se gelykenisse in sekere sin aan jou gerig word:
“Gaan in die vreugde van jou heer in.”—Matt. 25:23.

Saam sterk verenig in die deel met mekaar van die Waarheid van God, vol durf om daar op uit te trek om die Goeie Nuus te verkondig
+
Vorige en aansluitende artikels:
Deel van God se Rykdom en Wysheid
Die helper, die heilige gees sal julle alles leer en julle herinner
De heilige geest zal alle dingen welke gezegd zijn in herinnering terugbrengen
Delen van God’s Rijkdom en Wijsheid
Der heilige Geist wird euch an alle Dinge erinnern
Freigeben von Gottes Reichtum und Weisheit
+++
Comments on: "Jehovah kan hom staande hou" (7)
[…] Jehovah kan hom staande hou […]
LikeLike
[…] Jehovah kan hom staande hou […]
LikeLike
[…] Jehovah kan hom staande hou […]
LikeLike
[…] Jehovah kan hom staande hou […]
LikeLike
[…] Jehovah kan hom staande hou […]
LikeLike
[…] Jehovah kan hom staande hou […]
LikeLike
[…] Jehovah kan hom staande hou […]
LikeLike