An other Christian WordPress.com site – Een andere Christelijke WordPress.com site

Dit is goed en aangenaam+ in die oë van ons Redder, God,+ wie se wil dit is dat alle soorte mense+ gered moet word+ en tot juiste kennis+ van die waarheid moet kom.+

[Dit is God] se wil . . . dat alle soorte mense gered moet word.—1 Tim. 2:4.

Hoe nader ons aan die einde kom, hoe meer moet ons op Jehovah se Woord staatmaak. Die raad wat ons daarin vind, help ons om slegte gewoontes af te skaf en ons sondige neigings te beheers. Die aanmoediging en vertroosting wat ons daaruit put, sal ons help om die toetse te deurstaan wat Satan en sy wêreld oor ons bring. Met die leiding wat Jehovah in sy Woord voorsien, sal ons op die weg van die lewe bly. Dit is God se wil dat “alle soorte mense gered moet word”. “Alle soorte mense” sluit Jehovah se knegte in, asook diegene wat ons deur middel van ons predikings- en onderrigtingswerk help. Maar almal wat gered wil word, moet “juiste kennis van die waarheid” opdoen. Om die laaste dae te oorleef, moet ons die Bybel lees en die geïnspireerde instruksies daarin volg. Ja, ons daaglikse Bybellees toon dat ons Jehovah se kosbare Woord van waarheid hoog op prys stel.—Joh. 17:17. w13 4/15 1:19, 20

+

Vorige

Die helper, die heilige gees sal julle alles leer en julle herinner

Gods wil dat alle soorten van mensen worden gered

Vind in andere tale:

Es ist Gottes Wille, dass alle Arten von Menschen gerettet werden

Dieu veut que toutes sortes d’hommes soient sauvés

God’s will is that all sorts of men should be saved

++

Ewige woord dat alles vertel

Hele Skrif deur God geïnspireer om in die waarheid te onderrig en dwaling te bestry

Die Storie van begin tot die einde

+++

English: Reference to the sacred Tetragrammato...

English: Reference to the sacred Tetragrammaton, the name of God in the Bible, translated as Jehovah by Jacques Paul Migne (1863). (Photo credit: Wikipedia)

Comments on: "Dit is God se wil . . . dat alle soorte mense gered moet word" (12)

  1. […] Dit is God se wil . . . dat alle soorte mense gered moet word […]

    Like

  2. […] Dit is God se wil . . . dat alle soorte mense gered moet word […]

    Like

  3. […] Dit is God se wil . . . dat alle soorte mense gered moet word […]

    Like

  4. […] Dit is God se wil . . . dat alle soorte mense gered moet word […]

    Like

  5. […] Dit is God se wil . . . dat alle soorte mense gered moet word […]

    Like

  6. […] Dit is God se wil . . . dat alle soorte mense gered moet word […]

    Like

  7. […] Dit is God se wil . . . dat alle soorte mense gered moet word […]

    Like

  8. […] Dit is God se wil . . . dat alle soorte mense gered moet word […]

    Like

  9. […] Dit is God se wil . . . dat alle soorte mense gered moet word […]

    Like

  10. […] Dit is God se wil . . . dat alle soorte mense gered moet word […]

    Like

  11. […] Dit is God se wil . . . dat alle soorte mense gered moet word […]

    Like

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Age To Come

The Lord Jesus Christ is the last Adam, not the first God-man. ~~~ www.AgeToCome.tk

undercoverjw

I go undercover in the Jehovah's Witness Church

Jehovah's Zsion, Zion and Sion Mom Signal for the Peoples!

Thy Empire and Kingdom Zsion Come as In Heavens So on Earth. Diatheke. Matthew.6.10, Tanakh.Psalm.87 and https://zsion.mom

jamesgray2

A discussion of interesting books from my current stock at www.jamesgraybookseller.com

Unmasking anti Jehovah sites and people

Showing the only One True God and the Way to That God

The Eccentric Fundamentalist

Musings on theology, apologetics, practical Christianity and God's grace in salvation through Jesus Christ

John 20:21

"As the Father has sent me, so I am sending you."

The Biblical Review

Reviewing Publications, History, and Biblical Literature

Words on the Word

Blog by Abram K-J

Bybelverskille

Hier bestudeer ons die redes vir die verskille in Bybelvertalings.

Michael Bradley - Time Traveler

The official website of Michael Bradley - Author of novels, short stories and poetry involving the past, future, and what may have been.

BIBLE Students DAILY

"Be faithful unto death, and I will give you the crown of life." Revelation 2:10

takeaminutedotnet

All the Glory to God

Groen is Gezond

van zaadjes in volle grond tot iets lekkers op het bord

Jesse A. Kelley

A topnotch WordPress.com site

JWUpdate

JW Current Apostate Status and Final Temple Judgment - Web Witnessing Record; The Bethel Apostasy is Prophecy

Sophia's Pockets

Wisdom Withouth Walls

ConquerorShots

Spiritual Shots to Fuel the Conqueror Lifestyle

Examining Watchtower Doctrine

Truth Behind the "Truth"

Theological NoteBook

Dabbling into Theology