An other Christian WordPress.com site – Een andere Christelijke WordPress.com site

 

Romeine 4: 23-24: 23 Dat ‘dit hom toegereken is’,+ is egter nie net ter wille van hom geskryf nie,+ 24 maar ook ter wille van ons, aan wie dit bestem is om toegereken te word, omdat ons glo in hom wat Jesus, ons Here, uit die dode opgewek het.+

Romeine 15:4: Want alles wat tevore geskryf is, is tot ons onderrigting+ geskryf,+ sodat ons deur ons volharding+ en deur die vertroosting+ van die Skrif hoop kan hê.+

2 Timoteus 3:16-17: 16 Die hele Skrif is deur God geïnspireer+ en is nuttig om te onderrig,+ om tereg te wys,+ om dinge reg te stel,+ om in regverdigheid te dissiplineer,+ 17 sodat die mens van God volkome bevoeg kan wees,+ ten volle toegerus vir elke goeie werk.+

2 Timoteus 4:2: verkondig die woord,+ bly dringend daarmee besig in gunstige tye,+ in moeilike tye,+ wys tereg,+ berispe, vermaan, met alle lankmoedigheid+ en onderrigkuns.

2 Petrus 1:19-21: 19 Gevolglik is die profetiese woord+ vir ons vaster gemaak;+ en julle doen goed deur aandag daaraan te skenk soos aan ’n lamp+ wat in ’n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en ’n dagster+ opgaan, in julle harte. 20 Want dít weet julle allereers, dat geen profesie van die Skrif uit enige eie uitlegging voortspruit nie.+ 21 Want profesie is nooit deur die wil van ’n mens voortgebring nie,+ maar mense het uit God gespreek+ namate hulle deur heilige gees meegevoer is.+

Handelinge 3:21: 21 wat inderdaad deur die hemel self gehou moet word+ tot die tye van die herstel+ van alles waarvan God deur die mond van sy heilige profete+ van die ou tyd gespreek het.

Deuteronomium 5:22: 22 “Hierdie Woorde het Jehovah tot julle hele gemeente gespreek op die berg, uit die vuur,+ die wolk en die dik donkerheid, met ’n harde stem, en hy het niks bygevoeg nie; waarna hy dit op twee kliptafels geskryf het en dit aan my gegee het.+

Deuteronomium 27: 8-10: En jy moet op die klippe al die woorde van hierdie wet skryf+ en dit baie duidelik maak.”+Toe het Moses en die priesters, die Leviete, met die hele Israel gepraat en gesê: “Wees stil en luister, o Israel. Vandag het jy die volk van Jehovah jou God geword.+ 10 En jy moet na die stem van Jehovah jou God luister en sy gebooie+ en sy voorskrifte nakom+ wat ek jou vandag beveel.”

2 Samuel 23: 2-4: Die gees van Jehovah het deur my gespreek,+ En sy woord was op my tong. Die God van Israel het gesê, Tot my het die Rots van Israel gespreek:+ ‘Wanneer ’n heerser oor mense regverdig is,+ In die vrees van God heers, Dan is dit soos die môrelig, wanneer die son skyn,+ ’n Oggend sonder wolke.Van die glans, van die reën, spruit daar gras uit die aarde voort.’+

Jeremia 23:29: 29 “Is my woord dan nie só, soos ’n vuur”,+ is die woord van Jehovah, “en soos ’n smeehamer wat die groot rots verbrysel nie?”+

Sagaria 4:6: Toe het hy geantwoord en vir my gesê: “Dit is die woord van Jehovah aan Serubbaʹbel, wat lui: ‘“Nie deur ’n krygsmag+ of deur krag nie,+ maar deur my gees”,+ het Jehovah van die leërs gesê.

Sagaria 7:12: 12 En hulle hart+ het hulle soos ’n amarilsteen gemaak, om nie die wet en die woorde te gehoorsaam+ wat Jehovah van die leërs deur sy gees,+ deur middel van die vroeëre profete, gestuur het nie;+ sodat daar groot verontwaardiging by Jehovah van die leërs ontstaan het.”+

Markus 12:36:36 Deur die heilige gees+ het Dawid self gesê: ‘Jehovah het vir my Here gesê: “Sit aan my regterhand totdat ek jou vyande onder jou voete stel.”’+

Handelinge 1:16: 16 “Manne, broers, die Skrifgedeelte moes vervul word+ wat die heilige gees+ vooraf deur die mond van Dawid oor Judas+ gespreek het, wat ’n gids geword het vir dié wat Jesus gearresteer het,+

Handelinge 3: 18: 18 Maar op hierdie manier het God die dinge vervul wat hy vooraf deur die mond van al die profete aangekondig het, dat sy Christus sou ly.+

Hosea 12: 13: 13 En deur ’n profeet het Jehovah Israel uit Egipte laat optrek,+ en deur ’n profeet is hy opgepas.+

Psalm 119:50: 50 Dit is my vertroosting in my ellende,+ Want u woord het my in die lewe gehou.+

Spreuke 6:23: 23 Want die gebod is ’n lamp+ en die wet is ’n lig,+ en die teregwysings van dissipline is die weg van die lewe,+

Eksodus 20:6: maar liefderyke goedhartigheid bewys teenoor die duisendste geslag in die geval van dié wat my liefhet en my gebooie onderhou.+

Eksodus 24:1212 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Klim teen die berg op na my toe en bly daar, aangesien ek vir jou die kliptafels wil gee en die wet en die gebod wat ek sal skryf om hulle te leer.”+

1 Konings 2:3: En jy moet die verpligting teenoor Jehovah jou God nakom deur in sy weë te wandel,+ deur sy insettinge, sy gebooie en sy regterlike beslissings+ en sy getuienisse te onderhou, volgens wat in die wet van Moses geskrywe staan,+ sodat jy omsigtig kan optree in alles wat jy doen en oral waarheen jy jou wend;

1 Konings 8:61: 61 En julle hart moet volkome+ met Jehovah ons God wees deur volgens sy voorskrifte te wandel en deur sy gebooie te onderhou, soos vandag.”

1 Korintiërs 9:1010 Of sê hy dit geheel en al om ons onthalwe? Ja, dit is om ons onthalwe geskryf,+ omdat die man wat ploeg, in hoop behoort te ploeg, en die man wat dors, dit behoort te doen in die hoop dat hy ’n deel sal ontvang.+

1 Korintiërs 10:11:11 En hierdie dinge het hulle as voorbeelde bly oorkom, en dit is opgeskryf as ’n waarskuwing+ vir ons op wie die eindes van die stelsels van dinge+ gekom het.

Spreuke 3:12: 12 want Jehovah wys die een tereg wat hy liefhet,+ net soos ’n vader doen met ’n seun in wie hy behae het.+

Titus 1:9:iemand wat met betrekking tot sy onderrigkuns+ stewig aan die betroubare woord vashou, sodat hy in staat kan wees om deur die gesonde+ leer te vermaan sowel as om die teësprekers tereg te wys.+

1 Timoteus 1:10: 10 hoereerders,+ mans wat by mans lê, ontvoerders, leuenaars, meinediges,+ en enigiets anders wat in stryd is+ met die gesonde leer+

1 Timoteus 6:3: As iemand ’n ander leer verkondig+ en nie instem met gesonde+ woorde, dié van ons Here Jesus Christus, of met die leer wat met godvrugtige toegewydheid strook nie,+

2 Timoteus 1:13: 13 Hou voortdurend vas aan die patroon van gesonde+ woorde wat jy van my gehoor het, met die geloof en liefde wat in verband met Christus Jesus is.+

Titus 1:13: 13 Hierdie getuienis is waar. Hou juis daarom aan om hulle met strengheid tereg te wys,+ sodat hulle gesond+ in die geloof kan wees

Hebreërs 12:5maar julle het die vermaning wat julle as seuns aanspreek, heeltemal vergeet:+ “My seun, moenie die dissipline wat van Jehovah kom, geringag nie, en moet ook nie beswyk wanneer jy deur hom tereggewys word nie;+

Johannes 2:17:17 Sy dissipels het onthou dat daar geskrywe staan: “Die ywer vir u huis sal my verteer.”+

Johannes 6:63: 63 Dit is die gees wat lewegewend is;+ die vlees is van hoegenaamd geen nut nie. Die woorde wat ek tot julle gespreek het, is gees+ en is lewe.+

Johannes 14: 23-31: 23 Jesus het geantwoord en vir hom gesê: “As iemand my liefhet, sal hy my woord bewaar,+ en my Vader sal hom liefhê, en ons sal na hom toe kom en ons woning by hom maak.+ 24 Hy wat my nie liefhet nie, bewaar nie my woorde nie; en die woord wat julle hoor, is nie myne nie, maar behoort aan die Vader wat my gestuur het.+

25 “Terwyl ek by julle gebly het, het ek hierdie dinge vir julle gesê. 26 Maar die helper, die heilige gees, wat die Vader in my naam sal stuur, dié sal julle alles leer en julle herinner aan alles wat ek julle vertel het.+ 27 Ek laat vir julle vrede na, ek gee julle my vrede.+ Ek gee dit nie vir julle soos die wêreld dit gee nie. Moenie dat julle hart verontrus word of van vrees ineenkrimp nie. 28 Julle het gehoor dat ek vir julle gesê het: Ek gaan weg en ek kom terug na julle toe. As julle my liefgehad het, sou julle bly wees dat ek na die Vader toe gaan, want die Vader is groter+ as ek. 29 En nou het ek dit vir julle vertel voordat dit gebeur,+ sodat julle, wanneer dit wel gebeur, kan glo. 30 Ek sal nie veel meer met julle praat nie, want die heerser+ van die wêreld kom. En hy het geen houvas op my nie,+ 31 maar sodat die wêreld kan weet dat ek die Vader liefhet, doen ek net soos die Vader my die gebod gegee het+ om te doen. Staan op, laat ons hiervandaan gaan.

Johannes 7:16: 16 Hierop het Jesus hulle geantwoord en gesê: “Wat ek leer, is nie myne nie, maar behoort aan hom wat my gestuur het.+

Johannes 12:49:49 want ek het nie op eie ingewing gespreek nie, maar die Vader wat my gestuur het, het vir my ’n gebod gegee oor wat om te sê en wat om te spreek.+

Johannes 14: 10-18: 10 Glo jy nie dat ek in eenheid met die Vader en die Vader in eenheid met my is nie?+ Die dinge wat ek vir julle sê, sê ek nie uit myself nie; maar die Vader wat in eenheid met my bly, doen sy werke.+ 11 Glo my dat ek in eenheid met die Vader en die Vader in eenheid met my is; of anders, glo op grond van die werke self.+ 12 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Hy wat geloof in my beoefen, hy sal ook self die werke doen wat ek doen; en hy sal groter werke+ as dié doen, want ek gaan na die Vader toe.+ 13 En wat julle ook al in my naam vra, dit sal ek doen, sodat die Vader in verband met die Seun verheerlik kan word.+ 14 As julle enigiets in my naam vra, sal ek dit doen.

15 “As julle my liefhet, sal julle my gebooie bewaar;+ 16 en ek sal die Vader versoek, en hy sal julle ’n ander helper gee om vir ewig by julle te wees,+ 17 die gees van die waarheid,+ wat die wêreld nie kan ontvang nie,+ want dit sien dit nie en ken dit ook nie. Julle ken dit, omdat dit by julle bly en in julle is.+ 18 Ek sal julle nie wees agterlaat nie.+ Ek kom na julle toe.

Handelinge 28: 25: 25 En omdat hulle dit nie met mekaar eens was nie, het hulle begin weggaan, terwyl Paulus hierdie een opmerking gemaak het: “Die heilige gees het gepas deur middel van die profeet Jesaja tot julle voorvaders gespreek

Efesiërs 6: 10-17: 10 Laastens, hou aan om krag te verkry+ in die Here en in die mag+ van sy sterkte. 11 Trek die volle wapenrusting+ van God aan, sodat julle kan vasstaan teen die sette+ van die Duiwel; 12 want ons het ’n worstelstryd,+ nie teen bloed en vlees nie, maar teen die regerings,+ teen die owerhede,+ teen die wêreldheersers+ van hierdie duisternis, teen die bose geesmagte+ in die hemelse plekke. 13 Neem daarom die volle wapenrusting van God op,+ sodat julle in die bose dag weerstand kan bied en, nadat julle alles deeglik gedoen het, kan vasstaan.+

14 Staan dus vas, julle lendene omgord+ met waarheid,+ en met die borsplaat van regverdigheid aan,+ 15 en julle voete geskoei+ met die toerusting van die goeie nuus van vrede.+ 16 Neem bowenal die groot skild van geloof op,+ waarmee julle al die brandende pyle van die bose sal kan blus.+ 17 En neem die helm+ van redding aan, en die swaard+ van die gees,+ dit is God se woord,+

1 Tessalonisense 5:8: Maar wat ons betref wat tot die dag behoort, laat ons nugter van verstand bly en die borsplaat+ van geloof+ en liefde aanhê en as ’n helm+ die hoop op redding;+

Johannes 6:63:63 Dit is die gees wat lewegewend is;+ die vlees is van hoegenaamd geen nut nie. Die woorde wat ek tot julle gespreek het, is gees+ en is lewe.+

Hebreërs 4:12:12 Want die woord+ van God is lewend+ en oefen krag uit+ en is skerper as enige tweesnydende swaard+ en dring selfs deur tot die skeiding van siel+ en gees,+ en van gewrigte en hulle murg, en kan gedagtes en bedoelings van die hart onderskei.+

Matteus 15:6: hy moet sy vader glad nie eer nie.’+ En so het julle die woord van God kragteloos gemaak weens julle oorlewering.+

Markus 7:13:13 en so maak julle die woord van God+ kragteloos deur julle oorlewering wat julle oorgedra het. En julle doen talle soortgelyke dinge.”+

1 Petrus 1:23:23 Want julle is ’n nuwe geboorte gegee,+ nie deur verderflike+ nie maar deur onverderflike+ voortplantingsaad,+ deur middel van die woord+ van die lewende en blywende+ God.

Handelinge 11:1:11 En die apostels en die broers wat in Judeʹa was, het gehoor dat mense van die nasies+ ook die woord van God ontvang het.

1 Tessalonisense 2:13:13 Ja, daarom dank ons God ook onophoudelik,+ want toe julle God se woord ontvang het,+ wat julle by ons gehoor het, het julle dit nie as die woord van mense aangeneem nie+ maar, soos dit waarlik is, as die woord van God, wat ook in julle, die gelowiges, aan die werk is.+

1 Tessalonisense 4:15:15 Want dít sê ons vir julle deur Jehovah se woord,+ dat ons, die lewendes wat tot die teenwoordigheid van die Here bly lewe,+ die ontslapenes hoegenaamd nie sal voorgaan nie;

Jakobus 1:18:18 Omdat dit sy wil was,+ het hy ons deur die woord van waarheid voortgebring,+ sodat ons sekere eerstelinge+ van sy skepsele sou wees.

 

*

 

+

Vorige artikels

God die Almagtige ’n Gees Wie geen mens kan sien en nogtans lewe nie

Die helper, die heilige gees sal julle alles leer en julle herinner

Deel van God se Rykdom en Wysheid

Jehova kann veranlassen, dass er steht

Jehovah kan hem staande houden

Jehovah kan hom staande hou

Het woord van de Ware God gegeven voor wijsheid te vergaren

De heilige geest zal alle dingen welke gezegd zijn in herinnering terugbrengen

++

  1. Ewige woord dat alles vertel
  2. Hele Skrif deur God geïnspireer om in die waarheid te onderrig en dwaling te bestry
  3. Bijbel, Gods Woord tot opvoeding (NBG51)
  4. Wahren Gott gibt sein Wort für immer Weisheit
  5. Bibel Gott redet Worte zu unserer Belehrung geschrieben
  6. Bibel, Schwert des Geistes, in die Einheit des Glaubens und der Erkenntnis des Sohnes Gottes
  7. Bibel, Helm des Heils, nütze zur Lehre, zur Strafe, zur Besserung und zur Züchtigung
  8. Bijbel, Gods Woord ingegeven nuttig tot lering, tot bestraffing, tot verbetering en tot onderwijzing

+++

Comments on: "Neergeskryf namens God om op te voed tot ‘n deugsame lewe" (6)

  1. […] Neergeskryf namens God om op te voed tot ‘n deugsame lewe […]

    Like

  2. […] Neergeskryf namens God om op te voed tot ‘n deugsame lewe […]

    Like

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Age To Come

The Lord Jesus Christ is the last Adam, not the first God-man. ~~~ www.AgeToCome.tk

undercoverjw

I go undercover in the Jehovah's Witness Church

Jehovah's Zsion, Zion and Sion Mom Signal for the Peoples!

Thy Empire and Kingdom Zsion Come as In Heavens So on Earth. Diatheke. Matthew.6.10, Tanakh.Psalm.87 and https://zsion.mom

jamesgray2

A discussion of interesting books from my current stock at www.jamesgraybookseller.com

Unmasking anti Jehovah sites and people

Showing the only One True God and the Way to That God

The Eccentric Fundamentalist

Musings on theology, apologetics, practical Christianity and God's grace in salvation through Jesus Christ

John 20:21

"As the Father has sent me, so I am sending you."

The Biblical Review

Reviewing Publications, History, and Biblical Literature

Words on the Word

Blog by Abram K-J

Bybelverskille

Hier bestudeer ons die redes vir die verskille in Bybelvertalings.

Michael Bradley - Time Traveler

The official website of Michael Bradley - Author of novels, short stories and poetry involving the past, future, and what may have been.

BIBLE Students DAILY

"Be faithful unto death, and I will give you the crown of life." Revelation 2:10

takeaminutedotnet

All the Glory to God

Groen is Gezond

van zaadjes in volle grond tot iets lekkers op het bord

Jesse A. Kelley

A topnotch WordPress.com site

JWUpdate

JW Current Apostate Status and Final Temple Judgment - Web Witnessing Record; The Bethel Apostasy is Prophecy

Sophia's Pockets

Wisdom Withouth Walls

ConquerorShots

Spiritual Shots to Fuel the Conqueror Lifestyle

Examining Watchtower Doctrine

Truth Behind the "Truth"

Theological NoteBook

Dabbling into Theology