6 En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees;+ 7 en jy moet dit by jou kinders inskerp+ en daaroor praat wanneer jy in jou huis sit en wanneer jy op die pad loop en wanneer jy gaan lê+ en wanneer jy opstaan—Deut. 6:6-7.
Oor die algemeen is kinders lief vir hulle ouers en is ouers lief vir hulle kinders. Dit geld veral in Christengesinne. Hoewel ouers en kinders graag na aan mekaar wil wees, vind hulle dit soms moeilik om te kommunikeer. Vir baie gesinne is dit moeilik om genoeg tyd vir betekenisvolle kommunikasie te hê. Dit was nie altyd die geval nie. In eertydse Israel het kinders die dag óf met hulle ma by die huis deurgebring, óf met hulle pa in die landerye of by sy werksplek. Kinders en ouers het oorgenoeg tyd gehad om saam te wees en te gesels. Gevolglik kon ouers die behoeftes, begeertes en persoonlikhede van hulle kinders leer ken. Kinders het ook genoeg tyd en geleenthede gehad om hulle ouers goed te leer ken. Hoe anders is die lewe tog vandag! w13 5/15 4:2-4
+
In andere talen:
Gods woorden inscherpen en erover spreken
Gottes Worte einschärfen und davon reden
Inculques les paroles de Jéhovah et en parles
Inculcate God’s words and speak of them

Father taking time to be and to speak with daughter – Vader die tijd neemt om samen met zijn dochter te zijn en met haar te praten
+++
- Fourie Gesin
- Fokus op die Jeug 1
- ‘n Mieliestronk om mee te krap
- Wees stil en weet ek is met jou
- Kommunikasie: Wekroep uit God se hart!
- Fanie Flankeerder, Vreemde Eposse
- Dames hoe kan Dare2Share julle help?
Related articles
- Nitzavim: This day (anitasilvert.wordpress.com)
- Love the sojourner, therefore, for you were sojourners (bibleandmission.redcliffe.org)
- The Lord Our Protector! (fitlyspokenbook.wordpress.com)
- The Pope’s Bible – A Piece of Chewing Gum (theuglytruth.wordpress.com)
- Morality with and without a god. (skeptical-science.com)
- The Spirit of Fear (amountainoffaith.wordpress.com)
- How to become successful in my life (prayerupdates.org)
- Comparing Adam and Israel (defendingcontending.com)
Comments on: "God se woorde inskerp en daaroor praat" (3)
[…] God se woorde inskerp en daaroor praat […]
LikeLike
[…] God se woorde inskerp en daaroor praat […]
LikeLike
[…] God se woorde inskerp en daaroor praat […]
LikeLike