An other Christian WordPress.com site – Een andere Christelijke WordPress.com site


Genesis 1 1 In die begin+ het God+ die hemel en die aarde+ geskep.+

Genesis 17: 1 Toe Abram nege-en-negentig jaar oud was, het Jehovah aan Abram verskyn en vir hom gesê:+ “Ek is God die Almagtige.+ Wandel voor my en wees onberispelik.+

Eksodus 6 2-3: 2 En God het verder met Moses gepraat en vir hom gesê: “Ek is Jehovah.+ En ek het altyd aan Abraham,+ Isak+ en Jakob+ verskyn as God die Almagtige,+ maar wat my naam Jehovah+ betref, daarmee het ek my nie aan hulle bekend gemaak nie.+ 

Eksodus 15:11:11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+ Wie is soos u, magtig in heiligheid?+ Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+

Eksodus 18: 11 Nou weet ek dat Jehovah groter is as al die ander gode,+ weens hierdie aangeleentheid waarin hulle vermetel teen hulle gehandel het.”

Eksodus 33:20: 20 En hy het bygevoeg: “Jy kan my aangesig nie sien nie, want geen mens kan my sien en nogtans lewe nie.”+

Deuteronomium 6:4: “Luister, o Israel: Jehovah ons God is een Jehovah.+

Deuteronomium 32:3: Want ek sal die naam van Jehovah bekend maak.+ SKRYF grootheid toe aan ons God!+

1 Kronieke 29:11:11 Aan u, o Jehovah, behoort die grootheid+ en die mag+ en die luisterrykheid+ en die voortreflikheid+ en die waardigheid;+ want alles in die hemel en op die aarde behoort aan u.+ Aan u behoort die koninkryk,+ o Jehovah, u wat u ook as hoof oor alles verhef.+

2 Kronieke 2:5: En die huis wat ek bou, sal groot wees,+ want ons God is groter as al die ander gode.+

Job 36:26: 26 Kyk! God is meer verhewe as wat ons kan weet;+ Die getal van sy jare is onnaspeurlik.+

Psalm 46:10: 10 “GEE toe en weet dat ek God is.+ Ek sal verhef word onder die nasies,+ Ek sal verhef word op die aarde.”+

Psalm 48:1: Jehovah is groot en baie lofwaardig+ In die stad van ons God,+ op sy heilige berg.+

Psalm 71:19: 19 U regverdigheid, o God, is tot in die hoogte;+ Wat die groot dinge betref wat u gedoen het,+ O God, wie is soos u?+

Psalm 72:18: 18 Mag Jehovah God, Israel se God, geloof word,+ Wat alleen wonderlike werke doen.+

Psalm 83:18: 18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+ U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+

Psalm 86:8: Daar is niemand soos u onder die gode nie, o Jehovah,+ Ook is daar niks soos u werke nie.+

Psalm 89:6: Want wie in die hemelruim kan met Jehovah vergelyk word?+ Wie is soos Jehovah onder die seuns van God?+

Psalm 92:5: Hoe groot is u werke, o Jehovah!+ Baie diep is u gedagtes.+

Psalm 95:3-9: Want Jehovah is ’n groot God+ En ’n groot Koning bo alle ander gode,+ Hy in wie se hand die diepste plekke van die aarde is+ En aan wie die pieke van die berge behoort; Aan wie die see behoort, wat hy gemaak het,+ En wie se hande die droë land gevorm het. Kom tog in, laat ons aanbid en ons neerbuig;+ Laat ons kniel+ voor Jehovah, ons Maker. Want hy is ons God, en ons is die volk van sy weiding en die skape van sy hand.+ Vandag, as julle na sy stem luister, Moet julle julle hart nie verhard soos by Meʹriba,+ Soos op die dag van Massa in die wildernis nie,+ 9  Toe julle voorvaders my op die proef gestel het;+ Hulle het my getoets, hulle het ook my dade gesien.+

Psalm 97:9: Want u, o Jehovah, is die Allerhoogste oor die hele aarde;+ U is baie hoog verhewe bo alle ander gode.+

Psalm 111:9: Hy het verlossing aan sy volk gestuur.+ צ [Sadeʹ] Tot onbepaalde tyd het hy sy verbond ingestel.+ ק [Kof] Sy naam is heilig en vreesinboesemend.+

Psalm 135:5: Want ek weet goed dat Jehovah groot is,+ En ons Here is meer as alle ander gode.+

Psalm 145:3 Jehovah is groot en baie lofwaardig,+ En sy grootheid is ondeurgrondelik.+

Jesaja 5:16: 16 En Jehovah van die leërs sal hoog word deur die strafgerig,+ en die ware God, die Heilige,+ sal homself beslis heilig deur regverdigheid.+

Jesaja 6:3:En die een het die ander toegeroep en gesê: “Heilig, heilig, heilig is Jehovah van die leërs.+ Die volheid van die hele aarde is sy heerlikheid.”

Jesaja 8:13: 13 Jehovah van die leërs—Hom moet julle as heilig beskou,+ en hy moet die voorwerp van julle vrees wees,+ en hy moet julle laat bewe.”+

Jesaja 40:18:18 En met wie kan julle God vergelyk,+ en watter gelykenis kan julle naas hom stel?+

Jesaja 43:11: Ek—ek is Jehovah,+ en buiten my is daar geen redder nie.”+

Jesaja 44:8: MOENIE in angs verkeer nie, en moenie verbysterd raak nie.+ Het ek jou dit nie van daardie tyd af persoonlik laat hoor en dit aangekondig nie?+ En julle is my getuies.+ Bestaan daar ’n God buiten my?+ Nee, daar is geen Rots nie.+ Ek het geeneen geken nie.’”

Jesaja 57:15: 15 Want só het die Hoë en Verhewene,+ wat tot in ewigheid woon+ en wie se naam heilig is,+ gesê: “In die hoogte en in die heilige plek woon ek,+ asook by die verbryselde en nederige van gees,+ om die gees van die nederiges te laat herlewe en om die hart van die verbryseldes te laat herlewe.+

Jeremia 10:7: Wie sou u nie vrees nie,+ o Koning van die nasies,+ want dit kom u toe; want onder al die wyses van die nasies en onder al hulle koningskappe is daar hoegenaamd niemand soos u nie.+

Esegiël 20:41: 41 Weens die rustige geur sal ek behae in julle hê+ wanneer ek julle onder die volke uitlei en julle bymekaarmaak uit die lande waarheen julle verstrooi is,+ en ek sal deur middel van julle geheilig word voor die oë van die nasies.’+

Esegiël 36:23: 23 ‘En ek sal beslis my groot naam heilig,+ wat onder die nasies ontheilig is, wat julle onder hulle ontheilig het; en die nasies sal moet weet dat ek Jehovah is’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘wanneer ek onder julle geheilig word voor hulle oë.+

Esegiël 38:23: 23 En ek sal my beslis groot maak en my heilig+ en my bekend maak voor die oë van baie nasies; en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.’+

Daniël 2:47: 47 Die koning het Daniël geantwoord en gesê: “Waarlik, julle God is ’n God van die gode+ en ’n Here van die konings+ en ’n Openbaarder van geheime, want jy kon hierdie geheim openbaar.”+

Joël 2:32:32 En elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal veilig wegkom;+ want dié wat ontkom het, sal op die berg Sion en in Jerusalem wees,+ net soos Jehovah gesê het, en onder die oorlewendes, wat deur Jehovah geroep word.”+

Sefanja 3:9: Want dan sal ek volke tot ’n suiwer taal laat oorgaan,+ sodat hulle almal die naam van Jehovah sal aanroep,+ om hom skouer aan skouer te dien.’+

Matteus 6: 9:  “Julle moet dan só bid:+ “‘Ons Vader in die hemele, laat u naam+ geheilig word.+

Markus 10:18: 18 Jesus het vir hom gesê: “Waarom noem jy my goed?+ Niemand is goed nie, behalwe een, God.+

Lukas 1:49:49 omdat die Magtige groot dade vir my gedoen het, en heilig is sy naam;+

Johannes 4:24:24 God is ’n Gees,+ en dié wat hom aanbid, moet met gees en waarheid aanbid.”+

Johannes 17:1-3: 1 Jesus het hierdie dinge gespreek, en terwyl hy sy oë na die hemel opgeslaan het,+ het hy gesê: “Vader, die uur het gekom; verheerlik u seun, sodat u seun u kan verheerlik,+ soos u hom gesag oor alle vlees gegee het,+ sodat hy aan almal wat u hom gegee het,+ die ewige lewe kan gee.+ Dít beteken die ewige lewe,+ dat hulle kennis inneem+ van u, die enigste ware God,+ en van die een wat u uitgestuur het, Jesus Christus.+

Johannes 17:6: “Ek het u naam openbaar gemaak aan die mense wat u my uit die wêreld gegee het.+ Hulle het aan u behoort, en u het hulle aan my gegee, en hulle het u woord bewaar.

Johannes 17: 25-26: 25 Regverdige+ Vader, die wêreld het u inderdaad nie leer ken nie;+ maar ek het u leer ken, en hierdie mense het te wete gekom dat u my uitgestuur het.+ 26 En ek het u naam aan hulle bekend gemaak+ en sal dit bekend maak, sodat die liefde waarmee u my liefgehad het, in hulle kan wees en ek in eenheid met hulle.”+

Handelinge 2:21: 21 En elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal gered word.”’+

Romeine 1:20: 20 Want sy onsigbare+ eienskappe word van die wêreld se skepping af duidelik gesien,+ omdat hulle waargeneem word in die dinge wat gemaak is,+ ja, sy ewige krag+ en Godheid,+ sodat hulle onverskoonbaar is;+

Romeine 10: 13 Want “elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal gered word”.+

Romeine 11:33: 33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë!

1 Korintiërs 8:4-6: En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+ En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+ Want selfs al is daar dié wat “gode” genoem word,+ hetsy in die hemel+ of op die aarde,+ net soos daar baie “gode” en baie “here” is,+ is daar in werklikheid vir ons een God,+ die Vader,+ uit wie alles is, en ons vir hom;+ en daar is een Here,+ Jesus Christus,+ deur wie alles is,+ en ons deur hom.

1 Timoteus 1:11: 11 volgens die glorieryke goeie nuus van die gelukkige+ God wat aan my toevertrou is.+

1 Timoteus 2:5: Want daar is een God,+ en een middelaar+ tussen God+ en die mense,+ ’n mens, Christus Jesus,+

Hebreërs 9:24: 24 Want Christus het nie ingegaan in ’n heiligdom wat met hande gemaak is,+ wat ’n kopie van die werklikheid is nie,+ maar in die hemel self,+ om nou vir ons voor die aangesig van God te verskyn.+

1 Johannes 4:16:16 En ons het self die liefde+ wat God in ons geval het, leer ken en geglo. God is liefde,+ en hy wat in die liefde bly,+ bly in eenheid met God, en God bly in eenheid+ met hom.

Openbaring 4:8: En wat die vier lewende wesens betref,+ elkeen van hulle het onderskeidelik ses vlerke;+ rondom en aan die onderkant is hulle vol oë.+ En hulle het dag en nag geen rus nie terwyl hulle sê: “Heilig, heilig, heilig is Jehovah+ God, die Almagtige,+ wat was en wat is+ en wat kom.”

Openbaring 11:17: 17 en gesê: “Ons dank u,+ Jehovah God, die Almagtige,+ die Een wat is+ en wat was, want u het u groot krag opgeneem+ en as koning begin heers.+

Openbaring 16:7: En ek het die altaar hoor sê: “Ja, Jehovah God, die Almagtige,+ waaragtig en regverdig is u regterlike beslissings.”+

 

*


+

God die Almachtige Geest die geen mens kan zien

Allmächtige Gott denn kein Mensch wird leben, der Dich sieht

Dieu Tout-puissant Qui ont peut pas voir et vivre

El-Shaddai God Almighty Who no-one may see and live

+++

Comments on: "God die Almagtige ’n Gees Wie geen mens kan sien en nogtans lewe nie" (13)

  1. […] God die Almagtige ’n Gees Wie geen mens kan sien en nogtans lewe nie […]

    Like

  2. […] God die Almagtige ’n Gees Wie geen mens kan sien en nogtans lewe nie […]

    Like

  3. […] God die Almagtige ’n Gees Wie geen mens kan sien en nogtans lewe nie […]

    Like

  4. […] God die Almagtige ’n Gees Wie geen mens kan sien en nogtans lewe nie […]

    Like

  5. […] God die Almagtige ’n Gees Wie geen mens kan sien en nogtans lewe nie […]

    Like

  6. […] God die Almagtige ’n Gees Wie geen mens kan sien en nogtans lewe nie […]

    Like

  7. […] God die Almagtige ’n Gees Wie geen mens kan sien en nogtans lewe nie […]

    Like

  8. […] God die Almagtige ’n Gees Wie geen mens kan sien en nogtans lewe nie […]

    Like

  9. […] God die Almagtige ’n Gees Wie geen mens kan sien en nogtans lewe nie […]

    Like

  10. […] God die Almagtige ’n Gees Wie geen mens kan sien en nogtans lewe nie […]

    Like

  11. […] God die Almagtige ’n Gees Wie geen mens kan sien en nogtans lewe nie […]

    Like

  12. […] God die Almagtige ’n Gees Wie geen mens kan sien en nogtans lewe nie […]

    Like

  13. […] God die Almagtige ’n Gees Wie geen mens kan sien en nogtans lewe nie […]

    Like

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Age To Come

The Lord Jesus Christ is the last Adam, not the first God-man. ~~~ www.AgeToCome.tk

undercoverjw

I go undercover in the Jehovah's Witness Church

Jehovah's Zsion, Zion and Sion Mom Signal for the Peoples!

Thy Empire and Kingdom Zsion Come as In Heavens So on Earth. Diatheke. Matthew.6.10, Tanakh.Psalm.87 and https://zsion.mom

jamesgray2

A discussion of interesting books from my current stock at www.jamesgraybookseller.com

Unmasking anti Jehovah sites and people

Showing the only One True God and the Way to That God

The Eccentric Fundamentalist

Musings on theology, apologetics, practical Christianity and God's grace in salvation through Jesus Christ

John 20:21

"As the Father has sent me, so I am sending you."

The Biblical Review

Reviewing Publications, History, and Biblical Literature

Words on the Word

Blog by Abram K-J

Bybelverskille

Hier bestudeer ons die redes vir die verskille in Bybelvertalings.

Michael Bradley - Time Traveler

The official website of Michael Bradley - Author of novels, short stories and poetry involving the past, future, and what may have been.

BIBLE Students DAILY

"Be faithful unto death, and I will give you the crown of life." Revelation 2:10

takeaminutedotnet

All the Glory to God

Groen is Gezond

van zaadjes in volle grond tot iets lekkers op het bord

Jesse A. Kelley

A topnotch WordPress.com site

JWUpdate

JW Current Apostate Status and Final Temple Judgment - Web Witnessing Record; The Bethel Apostasy is Prophecy

Sophia's Pockets

Wisdom Withouth Walls

ConquerorShots

Spiritual Shots to Fuel the Conqueror Lifestyle

Examining Watchtower Doctrine

Truth Behind the "Truth"

Theological NoteBook

Dabbling into Theology