6 “U alleen is Jehovah;+ u het die hemel gemaak,+ ja, die hemel der hemele, en sy hele leër,+ die aarde+ en alles wat daarop is,+ die seë+ en alles wat daarin is;+ en u hou dit alles in die lewe; en die leër+ van die hemel buig hulle voor u neer. —Neh. 9:6.
Ja, Jehovah God het die ganse heelal geskep, wat uit tallose sterrestelsels bestaan. Dit is net so ontsagwekkend om te dink dat hy alles geskep het op ons pragtige planeet, wat die wonderlike vermoë het om ’n verstommende verskeidenheid lewende dinge te onderhou—lewende dinge wat aanhou om volgens hulle soort voort te plant. Die heilige engele van God, wat ook beskryf kan word as die “leër van die hemel”, het dit alles gesien (1 Kon. 22:19; Job 38:4, 7). Wat meer is, die engele doen nederig God se wil deur te dien ten behoewe van sondige mense “wat redding gaan beërf” (Heb. 1:14). Wat ’n uitstekende voorbeeld stel die engele tog vir ons terwyl ons Jehovah eendragtig soos ’n goed opgeleide leër dien!—1 Kor. 14:33, 40. w13 10/15 3:9
+
In andere tale:
Jehova ebenfalls wie ein gut ausgebildetes „Heer“ demütig und vereint dienen
Jehovah God Maker van het universum gediend door een getraind leger
Servons Jéhovah Dieu, qui créé l’univers entier et ses innombrables galaxies, dans l’unité
Jehovah God Maker of the entire universe served by a well-trained army
++
God die Almagtige ’n Gees Wie geen mens kan sien en nogtans lewe nie
Der Allmächtige Gott der Götter, größer und mächtiger als alle Götter
El Shaddai Jehova der Abraham erschienen
Allmächtige Gott denn kein Mensch wird leben, der Dich sieht
Deel van God se Rykdom en Wysheid
Ek sal u prys, o Jehovah, met my hele hart
+++
Comments on: "Terwyl ons Jehovah eendragtig soos ’n goed opgeleide leër dien" (5)
[…] Terwyl ons Jehovah eendragtig soos ’n goed opgeleide leër dien […]
LikeLike
[…] Terwyl ons Jehovah eendragtig soos ’n goed opgeleide leër dien […]
LikeLike
[…] Terwyl ons Jehovah eendragtig soos ’n goed opgeleide leër dien […]
LikeLike
[…] Terwyl ons Jehovah eendragtig soos ’n goed opgeleide leër dien […]
LikeLike
[…] Terwyl ons Jehovah eendragtig soos ’n goed opgeleide leër dien […]
LikeLike